On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

World News

Sri Lanka: Reddingswerkers spook steeds met modder

───   08:08 Thu, 30 Oct 2014

Sri Lanka: Reddingswerkers spook steeds met modder | News Article

Colombo - Reddingswerkers in Sri Lanka het hulle soektog na oorlewendes in 'n teeplantasie, wat onder 'n erge modderstorting deurgeloop het, versterk.

 Daar word gevrees dat meer as 100 mense onder die modder begrawe is.  Amptenare het egter gewaarsku dat daar 'n baie geringe kans is dat enige iemand nog lewendig gevind sal word.
 
Die modderstorting het die Meeriyabedda-teeplantasie gisteroggend naby die dorp Haldummulla, sowat 200 km van die hoofstad Colombo getref.
 
Dit is nie duidelik hoeveel mense onder die modder begrawe is nie, met getalle wat wissel tussen 100 en 250.
 
BBC

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.