On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

#AfrikaDag: Premier en verteenwoordigers teken verklaring

───   18:53 Wed, 27 May 2015

#AfrikaDag: Premier en verteenwoordigers teken verklaring | News Article

Bloemfontein - Vrystaat Premier Ace Magashule het vandag ‘n deklarasie saam met verteenwoordigerg van verskeie Afrika lande onderteken as deel van die vieringe van Afrika Dag.

Dié vieringe in die Sand du Plessis Teater is deur die provinsiale wetgewer gehou. Speaker van die wetgewer, Mamiki Qabathe, het voor die deklarasie voor die ondertekening voorgelees.
 
Premier Ace Magashule en verteenwoordigers van 10 Afrika lande het die deklarasie onderteken. Hulle onderneem ondermeer om die uitdagings wat die kontinent in die gesig staar aan te spreek. Om geen diskriminasie oor Afrikaners se land van herkoms, hulle verkleur of taal en kultuur te duld nie. En om sover moontlik vrede en voorspoed in die kontinent te bevorder.
 
Cathy Dlodlo/OFM-Nuus.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.