On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

World News

Proeflopie met sintetiese bloed begin in 2017

───   THANDI XABA 10:09 Tue, 07 Jul 2015

Proeflopie met sintetiese bloed begin in 2017 | News Article

Bloemfontein - Volgens wetenskaplikes in Brittanje sal die eerste oefenlopie met sintetiese bloed in 2017 begin.

Kenners meen in 'n ideale omgewing sal sintetiese bloed die druk op insameling van bloed verlig, maar dat daar nog baie werk in die veld gedoen moet word.
 
Woordvoerder van die nasionale bloeddiens Vanessa Raju sê egter die organisasie moedig vrywillige bloedskenking aan, omdat volbloed altyd beter is as die sintetiese tipe.
 
Volgens berigte word die bloed van swanger ma's ge-oes. Wetenskaplikes meen dat 'n oefenlopie ten minste vyf jaar sal duur voordat dit prakties implementeerbaar sal wees.
 
Thandi Xaba/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.