On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

World News

Jon Stewart groet Donderdag

───   09:52 Tue, 04 Aug 2015

Jon Stewart groet Donderdag | News Article

New York - Na sowat 16 jaar van vermaak bied die Amerikaanse komediant Jon Stewart Donderdag sy laaste episode van The Daily show aan.

Die inhoud en watter gaste op die laaste program sal verskyn, word geheim gehou.
 
Stewart het verlede week geskerts en gesê hy wil dit baie duidelik maak dat hy nie aan't sterf is nie, dit nadat aanhangers hom gevra het hoe hulle na 'n presidensiele verkiesing sal kan kyk sonder hom wat die kandidate houe sal toedien.
 
Sy program word deur sowat 1.3 miljoen Amerikaners per dag gekyk en derduisende ander wat dit aanlyn kyk.
 
Die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah vat die leisels by Stewart oor op 28 September vanjaar.
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.