On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

agri fokus

Gewilde weidingboek herdruk

───   00:00 Wed, 11 Jun 2014

Gewilde weidingboek herdruk | News Article
Dirk Kok - Die weidingboek Gids tot die volhoubare produksie van weiding is herdruk, nadat die eerste druk binne 'n jaar uitverkoop is. Die hoofskrywer en samesteller is Hennie Snyman, wat al 35 jaar aan die Universiteit van die Vrystaat se departement van vee, wild en weidingkunde verbonde is. Hy het met Before Dawn gesels.
Die boek is by Snyman op die Kovsie-kampus te kry. Sy epos-adres is snymanHA@ufs.ac.za.
 

Podcasts

Hennie Snyman:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.