On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

agri fokus

Johannes Möller antwoord op Tony Ehrenreich se beskuldigings

───   00:00 Wed, 25 Jun 2014

Johannes Möller antwoord op Tony Ehrenreich se beskuldigings | News Article
Dirk Kok - Cosatu in die Wes-Kaap se Tony Ehrenreich het gister beskuldigings na Agri SA, Agri-Wes-Kaap en die DA geslinger weens hul teenkanting teen minister Gugile Nkwinti se plan vir die oordrag van tot 50% van plase aan werkers. Volgens Ehrenreich is dié organisasies en die opposisie rassisties en ry hulle grondhervorming in die wiele. Agri SA se president, Johannes Möller het in reaksie hierop aan Before Dawn gesê dit is goedkoop politiekery waarin die land se ekonomiese werklikhede nie in ag geneem word nie.

Podcasts

Johannes Möller:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.