On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

agri fokus

Grondhervormingsplan pla, sê Johan Willemse

───   06:00 Thu, 26 Jun 2014

Grondhervormingsplan pla, sê Johan Willemse | News Article
Dirk Kok - Die landbou-ekonoom Johan Willemse sê die voorstel in die Nasionale Ontwikkelingsplan dat grondhervorming tot op distriksvlak afgewentel word en 20% van die landbougrond in elke distrik aan nuwe boere oorgedra word, is gedeeltelik ’n goeie idee. Hy stem egter nie saam dat die staat 50% betaal en boere vir die res van die grond moet opdok nie. Willemse sê groter klem moet ook geplaas word op die ontwikkeling van die ou tuislande en stamgebiede, soos wat ook in die NOP voorgestel word.


Podcasts

Johan Willemse:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.