On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

agri fokus

Aktueel: Ekonoom kap hard na ANC en 50%-grondplan

───   09:22 Thu, 03 Jul 2014

Aktueel: Ekonoom kap hard na ANC en 50%-grondplan | News Article
Dirk Kok. _ Die ontwikkelingsekonoom Rabelani Dagada, van die Wits-sakeskool, het skerp na die ANC-regering gekap oor sy bemagtigingsbeleid en die omstrede 50%-grondverdelingsplan. Dagada sê met die huidige beleid en planne, met wit boere wat as gronddiewe uitgebeeld word en met die plan om die helfte van boere se grond aan plaaswerkers te gee, loop die regering dieselfde paadjie as Zimbabwe voordat die landbou daar ineengestort het. Dagada het met Before Dawn gesels:



Podcasts

Rabelani Dagada:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.