On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

agri fokus

Toespraak: Brand Pretorius gesels op Vrystaat Landbou-kongres

───   11:52 Fri, 08 Aug 2014

Toespraak: Brand Pretorius gesels op Vrystaat Landbou-kongres | News Article
Dirk Kok
 
Bloemfontein - Brand Pretorius, die man wat Toyota SA vir jare met groot sukses gelei het en daarna die McCarthy-motorgroep uit tegniese bankkrotskap bestuur het, het met boere op Vrystaat Landbou se kongres in Bloemfontein gesels oor die landbou, leierskap en die nodigheid van behoorlike en regverdige transformasie.
 
Aan die einde van sy praatjie het hy staande applous van kongresgangers ontvang.
 
Hier is sy volledige praatjie (44min):
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.