On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

agri fokus

'Boere gáán aan beeld moet werk'

───   16:28 Mon, 08 Sep 2014

'Boere gáán aan beeld moet werk' | News Article
Een van die grootste take wat boere het, is om die verkeerde beeld wat die meerderheid Suid-Afrikaners oor hulle het, te verander, het Theo de Jager, vise-president van Agri SA, vandeesweek op Agri-Noordwes gesê. Hy het gesê elke boer gaan hard moet werk sodat mense kan besef wie en wat die boere is wat met harde werk vir die land kos produseer.
 
Dirk/OFM-nuus
 

Podcasts

Theo de Jager:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.