On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

agri fokus

Henk Vermeulen kap minister Nkwinti se plan oor grondplafonne

───   10:56 Wed, 10 Sep 2014

Henk Vermeulen kap minister Nkwinti se plan oor grondplafonne | News Article
In die kringe van georganiseerde landbou word gesê grondsakeminister Gugile Nkwinti wou die pas afgelope grondberaad in Boksburg gebruik om 'n besluit oor die instelling van grondplafonne af te dwing.
 
Nkwinti het op die grondberaad 'n voorstel ter tafel gelê dat beperkings ingestel moet word op hoeveel grond van kleinboere tot groot kommersiële boere mag besit.
 
Die landbou-eenheidsforum Asuf se voorsitter, Japie Grobler, Agri SA asook Vrystaat Landbou sê daar is reeds in die verlede aan Nkwinti uitgewys dat grondplafonne onprakties en onwerkbaar is. VL se hoofbestuurder, Henk Vermeulen, het met Before Dawn hieroor gesels:



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.