On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

agri fokus

KGI hou Donderdag koringdag

───   16:29 Mon, 15 Sep 2014

KGI hou Donderdag koringdag | News Article
Vrystaatse boere het min koring geplant en die nasionale oes gaan klein wees. Die LNR-Kleingraaninstituut by Bethlehem se Elri Burger sê juis hierom gaan die KGI  Donderdag (18 September) op sy jaarlikse koringdag daarop fokus dat daar steeds 'n plek vir koringboerdery is. Vanjaar se koringdag is ’n interaktiewe dag waarop boere vir ekonome, wetenskaplikes en ander kundiges hul kwelvra kan vra. Boere sal ook ingelig word oor die jongste koringnavorsing en –ontwikkeling. Elri het met Before Dawn oor die koringdagprogram gesels.
 
Dirk Kok/OFM-nuus
 
dirk@ofm.co.za 



Podcasts

Elri Burger:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.