On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

agri fokus

Johan Willemse gesels oor grondkwessie

───   16:44 Mon, 15 Sep 2014

Johan Willemse gesels oor grondkwessie | News Article
Die landbou-ekonoom Johan Willemse sê die grondhervormingsdebat in Suid-Afrika en praatjies oor die instelling van grondplafonne strook nie met die wêreldtendens van tegnologie en ekonomie van skaal in boerderye nie. Die vraag hoe Suid-Afrika se miljoene stedelinge kos gegee gaan word, word ook onderspeel.
 
Dirk Kok/OFM-nuus 
 



Podcasts

Johan Willemse:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.