On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

agri fokus

NK-boere gewaarsku teen vals kommandowurm

───   16:38 Tue, 14 Oct 2014

NK-boere gewaarsku teen vals kommandowurm | News Article
Goddy Prinsloo, entomoloog aan die LNR-Kleingraaninstituut op Bethlehem, sê die voorkoms van vals kommanomotte in die Noord-Kaap was vanjaar drasties hoër as verlede jaar.
 
Boere - veral garsboere - moet waaksaam wees en betyds optree indien kommanowurms in landerye gekry word. Verlede week is vals kommandowurms in landerye by Bull Hill en Magogong gekry.

Die eerste uitbreking van vals kommandowurms op gars en koring in Suid-Afrika was twee jaar gelede. In die Noord-Kaap is binne drie weke skade van R8,5 miljoen aan 2 000 ha gars aangerig.

Podcasts

Goddy Prinsloo:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.