On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

agri fokus

Nkwinti se ondersoek na afsettings moet holisties en objektief wees, sê Steytler

───   15:42 Mon, 20 Oct 2014

Nkwinti se ondersoek na afsettings moet holisties en objektief wees, sê Steytler | News Article
Graan SA en Agri SA se Louw Steytler sê grondsakeminister Gugile Nkwinti moet 'n holistiese benadering volg wanneer hy uitsprake en bewerings oor die onwettige afsetting van plaaswerkers in die Vrystaat en ander provinsies ondersoek. Populistiese uitsprake en bewerings dat sommige plaaswerkers bloot onwettig van plase afgesit word, skep probleme. Amptenare wat die bewerings gaan ondersoek, moet hulle deeglik vergewis van die ekonomiese werklikhede en die regering moet besef hy het  'n plig teenoor plaaswerkers, boere en beleggers. 
 

Podcasts

Louw Steytler:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.