agri fokus
Gerhard Verdoorn bepleit swaarder strawwe vir plaagdoderoortredings─── 08:19 Tue, 21 Oct 2014
Die omgewingsbewaarder en plaagdoderkundige Gerhard Verdoorn en bewaringsgroepe is ontevrede dat ’n 34-jarige boer van Molteno in die Oos-Kaap, Armand Aucamp, verlede week ’n boete van R10 000 en ’n jaar opgeskorte tronkstraf opgelê is vir die vergiftiting van 46 bedreigde kransaasvoëls in Desember Verdoorn het landbouminister Senzeni Zokwana gevra vir beter wetgewing en swaarder strawwe vir die onverantwoordelike en onwettige gebruik van plaagdoders. Hy oorweeg ook siviele stappe. Daarmee saam sê Verdoorn daar moet nie langer slegs op die bewaring van renosters gefokus nie, maar op die hele natuur.
Gerhard Verdoorn: