agri fokus
Dan Kriek gesels oor geskiedkundige Agri SA-kongres─── 14:00 Wed, 22 Oct 2014
Dan Kriek, president van Vrystaat Landbou en nuutverskose adjunkpresident van Agri SA, het met Dirk Kok gesels oor Agri SA se kongres waarop grondsakeminister Gugile Nkwinti en landbouminister Senzeni Zokwana albei na boere uitgereik het en waarop Nkwinti ingekoop het op Agri SA se breë plan vir onder grondhervorming.
Dan Kriek: