On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

agri fokus

Video: Nampo Oesdag 2015 begin

───   10:49 Mon, 11 May 2015

Video: Nampo Oesdag 2015 begin | News Article
Nampo Oesdag 2015 het begin.
 
Die grootste sametrek van landboukundiges en landboubelangstellendes in Suid Afrika skop amptelik more af en die hekke het al vandag oopgemaak.
 
Toe die groot dag  49 jaar gelede vir die eerste keer plaasgevind het, was dit slegs twee dae lank en 'n paar honderd landbouers het dit bygewoon.
 
Deesdae strek Nampo Oesdag oor 'n week waarvan landbouers en ander belangstellendes Nampopark by Bothaville in hul duisende kom besoek.
 
 
 
Videograaf: Owen Kock

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.