agri fokus
Onvoldoende graan kan biljoene rande se verlies veroorsaak─── 12:00 Thu, 16 Jul 2015
OFM-nuus se landbou-redakteur Sabrina Dean gesels met landbou-ekonoom Dr. Kobus Laubscher oor die ekonomiese uitwerking van swakker graan oeste in Suiderlike Afrika.
'Graan tekort: Die impak op Suiderlike Afrika'
'Graan tekort: Die impak op Suiderlike Afrika'
'Graan tekort - impak op Suider-Afrika':