On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

agri fokus

Georganiseerde landbou verwelkom MRK-veiligheidsverslag

───   13:20 Mon, 24 Aug 2015

Georganiseerde landbou verwelkom MRK-veiligheidsverslag | News Article

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het verlede Donderdag ‘n verslag vrygestel oor nasionale verhore oor landelike veiligheid en die sekuriteitsuitdagings wat boerderygemeenskappe ondervind. OFM Nuus se landbouredakteur het met Agri SA se landelike veiligheidskomiteevoorsitter Kobus Breytenbach gesels oor die verslag en die pad vorentoe:

‘Breytenbach gesels oor MRK-verslag’

Die volledige verslag kan hier besigtig word


Podcasts

‘Breytenbach gesels oor MRK-verslag’:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.