On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

agri fokus

Diep spore gelaat deur “Mnr Landbou”

───   06:00 Thu, 20 Aug 2015

Diep spore gelaat deur “Mnr Landbou” | News Article

Agri SA se uitvoerende direkteur, Hans van der Merwe, tree later vanjaar af en het tydens Agri Noord-Kaap se jaarkongres in Kimberley op 19 Augustus  gepraat oor sy jarelange betrokkenheid en ervarings as hoofrolspeler in georganiseerde landbou in Suid-Afrika. OFM Nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was ook daar en het na die tyd met Van der Merwe gesels:

‘Hans van der Merwe’


Podcasts

‘Hans van der Merwe’:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.