On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

agri fokus

Vanjaar beskou as een van die mees uitdagende jare vir die landbousektor

───   10:22 Thu, 27 Aug 2015

Vanjaar beskou as een van die mees uitdagende jare vir die landbousektor | News Article

 

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean was verlede week by Agri-Noord-Kaap se jaarkongres waar sy onderhoude gevoer het met verskeie betrokkenes. Een van hulle is Agri-NK se herverkose president, Henk van Wyk, met wie sy gesels het kort nadat hy sy presidentsrede aan die kongres gelewer het.

Van Wyk  sê na sy mening is 2015 een van die mees uitdagende jare vir die landbousektor sedert  die eerste demokratiese verkiesing in 1994.

‘Henk van Wyk gesels by Agri-Noord-Kaap-kongres’


Podcasts

‘Henk van Wyk gesels by Agri-Noord-Kaap-kongres’:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.