On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

agri fokus

Jaarlikse AMT-konferensie net om die draai

───   00:00 Thu, 17 Sep 2015

Jaarlikse AMT-konferensie net om die draai | News Article

Die AMT-landbouvooruitskattingskonferensie wat op 29 September by die WNNR Konvensiesentrum in Pretoria plaasvind, kyk vanjaar na tegnologiese politieke hulpbronne en die markperspektief van landbou in Suid Afrika op pad na 2020.

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met AMT se hoof uitvoerende bestuurder, professor Herman van Schalkwyk, oor wat die dag behels. Sprekers sluit in Dr. Roelof Botha, JP Landman, Dawie Roodt, Dr Anthony Turton, prof. Van Schalkwyk, Phitso Sekhotho, Lindie Stroebel en meer. 


*Prof. Herman van Schalkwyk gesels oor AMT 2015

 


Podcasts

*Prof. Herman van Schalkwyk gesels oor AMT 2015:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.