On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

agri fokus

Boere aangeraai om nuwe plantseisoen “konserwatief” te benader

───   00:00 Wed, 23 Sep 2015

Boere aangeraai om nuwe plantseisoen “konserwatief” te benader | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met landbouweerkundige Johan van den Berg oor, onder meer, die bietjie reën wat onlangs oor die sentrale streek geval het. Met hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud gesels hy oor reënval en die lae vlakke van grondvog.

Hulle kyk ook na die vraag of boere in die nuwe seisoen moet plant of nie:

*Johan van den Berg gesels oor die weer


Podcasts

*Johan van den Berg gesels oor die weer:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.