On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Business

Verbruikers moet maar versigtig geld uitgee - ekonoom

───   CATHY DLODLO 15:08 Tue, 26 Jan 2016

Verbruikers moet maar versigtig geld uitgee - ekonoom | News Article

Bloemfontein - Verbruikers moet maar versigtig geld uitgee en mooi dink voordat hulle skuld aangaan, het PSG-aandelemakelaar en portefeulje-bestuurder, Amelia Morgenrood, gewaarsku.


Sy sê die swak ekonomiese toestand in Suid-Afrika gaan die sakke van verbruikers behoorlik ruk en baie gaan hulle na verwagting in ‘n geldknyp bevind.

Die Reserwebank kondig Donderdag die jongste rentekoerse aan. Die meeste ekonome verwag 'n 25 of 50-basispuntverhoging.





OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.