On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Byte of Success

Iets wat jy dalk nie geweet het van Kurt Darren.

───   10:10 Sat, 21 Nov 2015

Iets wat jy dalk nie geweet het van Kurt Darren.  | News Article

Ek gesels met Kurt Darren vandag oor die lewe en musiek. Ons is regstreeks van die 48ste Kersiefees. Loer bietjie na sy musiek video.



INLIGTING OMTRENT KURT

Verjaardag: 19 Februarie
Sterreteken: Waterdraer
Hare: Blond
Oë: Blou
Lengte: 1.92m
Skoengrootte: 10
Gunsteling Fliek: Gladiator
Gunsteling Akteur: Tom Hanks
Gunsteling Aktrise: Meg Ryan
Dinge waarsonder hy nie kan lewe nie: Selfoon, DVD, musiek
As hy nie n sanger was nie....: Dan sou hy graag 'n veearts of wildbewaarder wou wees.
Beskryf homself in 5 woorde as: Vriendelik, geduldig, stiptelik, dromer, lojaal.
Leuse in die lewe: "Life's a journey, enjoy the ride!"
As hy iemand kon ontmoet (lewend of afgesterwe): Elvis Presley
Iemand saam met wie hy nie in 'n hysbak wil vassit nie: Robert Mugabe
Raad vir aspirante sangers: Stel vir jouself doelwitte, en streef dit na met deursettingsvermoe en verantwoordelikheid. Wees goed vir die publiek, en hulle sal dieselfde vir jou doen. Werk met volharding.
As hy enige dier kon wees, wat en waarom: Luiperd, want 'n luiperd beplan deeglik voor hy aanval.
As hy een wens kon he: Vrede. Sodat hy in die nag kan slaap.
Iets wat niemand omtrent Kurt Darren weet nie: Hy kan nie met kouse aan slaap, of met sy voete onder 'n kombers of duvet nie. Sy voete moet altyd oop wees.

Source:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.