On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Elections 2016 Decision Time

SPESIALE VERKIESINGSVERSLAG: Politieke Partye in die Noord-Kaap oor Munisipale Verkiesing

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 11:00 Fri, 29 Jul 2016

SPESIALE VERKIESINGSVERSLAG: Politieke Partye in die Noord-Kaap oor Munisipale Verkiesing | News Article
OFM News/Sourced

Bloemfontein - In aanloop tot die 2016 Munisipale Verkiesing het OFM-nuus se Cathy Dlodlo en Christal-Lize Muller aan van die politieke partye in die Noord-Kaap gevra wat die knelpunte rondom dienslewering is en wat die oplossings daarvoor is.


Volgens die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) neem altesaam 19 politieke partye in dié provinsie eerskomende Woensdag aan die verkiesing deel. 

Daar is 45 onafhanklike kandidate wat in die verkiesingswedren meeding. 

OFM-nuus het met die partye wat tans die mees verteenwoordigend is, gesels.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.