On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Elections 2016 Decision Time

SPESIALE VERKIESINGSVERSLAG: Khoi-San Party praat oor komende verkiesing

───   CATHY DLODLO 13:00 Fri, 29 Jul 2016

SPESIALE VERKIESINGSVERSLAG: Khoi-San Party praat oor komende verkiesing | News Article
OFM News

Bloemfontein - Die Khoisan Revolution Party is een van die nuwelinge in die politieke arena wat vir die komende Munisipale Verkiesing geregistreer het.


Dié party, wat in Januarie vanjaar amptelik bekend gestel is, hoop om die sogenaamde Bruin stem, lede van die Khoi en San – wat ook die Griekwa- en Nama-gemeenskappe insluit - te verenig. 

OFM Nuus se Cathy Dlodlo het met Stanley Peterson van dié party gepraat oor hul verkiesingsveldtog, diensleweringsprobleme en moontlike koalisies ná die verkiesing.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.