On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Extra time

The Saturday Sport legend of the week: Sunette Viljoen

───   17:30 Sat, 20 Aug 2016

The Saturday Sport legend of the week: Sunette Viljoen | News Article
http://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/310/50dec73e88444d45b1b6e5b9698c964f.jpg

SUNETTE WEN SILWER IN RIO MET SPIESGOOI.

Sunette Viljoen het al drie olimpiese spele bygewoon maar het elke keer 'n medalje net-net gemis. Sy het in die 2012 London Olimpiese spele vierde plek behaal. Hierdie jaar het sy uiteindelik haar silver medalje verower by die Rio Olimpiese spele. 

Sy is 'n wonderlike sentraal Suid-Afrikaner wat bewys het dat vasberadenheid en harde werk afbetaal! Baie geluk Sunette en aan Terseus Lieberberg, haar afrigter.


https://pbs.twimg.com/media/Cp9w0nUXgAA9kDf.jpg


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.