On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Extra time

Saturday Sport Braai recipe: Foutlose Fillet

───   14:55 Sat, 24 Sep 2016

Saturday Sport Braai recipe: Foutlose Fillet | News Article
http://www.worldofbeer.co.za/cache/ce_img_cache/local/uploads/files/steak_marinade_1_640_441_70_s.jpg

WR se “Foutlose Fillet”.

Benodigdhede:

  • Bees Fillet.
  • Olyf olie.
  • Sout en Peper.
  • Knoffel.
  • Worcestershire sous.
  • Een yskoue bier.

Metode:

Doop die fillet in die olyf olie en voeg genoeg sout en peper by sodat die hele fillet bedek is. Gooi Worcestershire sous oor en voeg knoffel by na smaak. Draai die fillet toe in foelie laat die fillet in die yskas staan vir +/- 2 ure. Braai nou die fillet op ‘n indirekte vuur totdat dit gaar genoeg is na jou smaak terwyl jy die bier drink.


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.