On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Extra time

Saturday sport legend of the week: Die Cheetahs

───   14:57 Sat, 24 Sep 2016

Saturday sport legend of the week: Die Cheetahs  | News Article

Welgedaan manne! En sterkte!

Die Cheetahs is tans nog onoorwonne nadat hulle 7 uit 7 wedstryde in die Curriebeker-reeks gewen het. Gister het die Cheetahs 52/10 teen die Pumas in Nelspruit gewen en ‘n tuis semi-finaal verseker. Die Cheetahs speel wonderlik saam as ‘n span en daar is ‘n goeie kans dat hulle weer die Curriebeker kan wen hierdie jaar.

Welgedaan manne! En sterkte!

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.