On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Extra time

Saturday Sport Legend of the week: Theunis De Bruyn

───   14:07 Sat, 17 Dec 2016

Saturday Sport Legend of the week: Theunis De Bruyn | News Article
http://saca.org.za/wp-content/uploads/2016/05/Theunis-de-Bruyn-batting-151128-G940513.jpg

Hy sal Rilee Rossouw vervang wat tans uit die span gelaat word as gevolg van ‘n besering.

Theunis De Bruyn is die VKB Knights kaptein en is onlangs gekies om in die 3 toetse teen Sri Lanka te speel vir die Proteas.

Hy sal Rilee Rossouw vervang wat tans uit die span gelaat word as gevolg van ‘n besering. Theunis bewys dat harde werk beloon word en hy sal verseker die Proteas, en Suid-Afrika baie trots maak!

Die toetsreeks teen Sri Lanka sal 26 Desember afskop.


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.