On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Extra time

Saterdag Sport braai resep: Maak jou eie braaisous in 10 minute

───   14:43 Sat, 07 Jan 2017

Saterdag Sport braai resep: Maak jou eie  braaisous in 10 minute | News Article

Dit is belangrik om alles reg te kry vir die braai voordat die Super Rugby weer begin.

Wat jy nodig het:

  • ¾ koppie tamatiesous
  • 2 eetlepels bruinsuiker
  • 1 eetlepel wit asyn
  • 1 eetlepel olyfolie 
  • 1 eetlepel Worchestershire-sous
  • ¼ teelepel peper
  • ½ teelepel gekapte knoffelsout

Metode:

  • Meng al die bestanddele saam.
  • Stoor dit in ‘n lugdigte plastiek- of glasbottel (bv. ‘n Grolsch-bierbottel)
  • Gebruik met tjops, steak, hoender en lam.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.