On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Golf

Celtic se visier op nog nege punte

───   MORGAN PIEK 17:37 Fri, 29 Apr 2016

Celtic se visier op nog nege punte | News Article
Bevan Fransman - Kickoff

Bloemfontein Celtic se visier is gestel op minstens drie seges in hul viier oorblywende wedstryde in die Premier Sokkerliga.


Dis egter ‘n moeilike taak vir Phunya Sele Sele sienend die span to dus ver slegs 6 van hul 26 wedstryde in die PSL gewen het.

Woensdag het Cetitc en Jomo Cosmos gelykop gespeel in Potchefstroom in ‘n wedstryd was geen doele opgelewer het nie.

Verder het die span vier baie moeilike wedstyd voor die seisoen afsluit.

Dit begin Sondagmiddag met ‘n wedstryd teen Ajax Cape Town in die Rosestad voor hulle volgende week na Soweto reis om verdedigende kampioen, Kaizer Chiefs, te pak.

Breier Serame Letsoaka het aan OFM Sport gesê hulle soek nog nege punt wat vir hulle na die boonste helfte van die punteleer kan skuif.

Sondag middag se kragmeting tussen Celtic en die Urban Warriors by die Petrus Molemela-stadion skop om 15:00 af.

Morgan Piek OFM News

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.