On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Human Interest

AfriForum en TKAG gaan hidrobrekingregulasies in hof betwis

───   15:17 Fri, 27 Nov 2015

AfriForum en TKAG gaan hidrobrekingregulasies in hof betwis | News Article

Johannesburg - AfriForum en Treasure the Karoo Action Group het dokumentasie by die Noord-Gautengse Hooggeregshof ingedien en gaan poog om die regulasies met betrekking tot hidrobreking te betwis.


Die burgerregteorganisasie se Julius Kleynhans sê briewe wat aan die departement van minerale deur beide organisasies in 2014 en 2015 geskryf is, is nooit beantwoord nie, en pogings om 'n vergadering met die nuut aangestelde minister van minerale, Mosebenzi Zwane, vas te maak, het nie gerealiseer nie.

Verklaring verskaf


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.