On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Human Interest

Pietermaritzburg-student vra om sy meisie se hand op baie spesiale manier

───   15:17 Mon, 18 Apr 2016

Pietermaritzburg-student vra om sy meisie se hand op baie spesiale manier | News Article

Pietermaritzburg - Dit was 'n berekende risiko, maar 'n jong man van Pietermaritzburg het nogtans afgebuk en sy toekomstige vrou om haar hand gevra - dit tydens haar gradeplegtigheidseremonie.


Nosipho Nguse het Saterdag haar graad aan die Universiteit van KZN in ontvangs geneem.

Haar nou verloofde, Sanele Mhlungu, sê die families onderhandel reeds geruime tyd oor lebola, maar hy't gedink die verrassing sal almal onkant betrap.

Nguse glimlag steeds van oor tot oor. Die paartjie moet nog op 'n troudatum besluit.

East Coast Radio Newswatch

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.