On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Human Interest

Bloeddiens se voorraad te laag

───   14:38 Tue, 27 Sep 2016

Bloeddiens se voorraad te laag | News Article

Johannesburg - Die Suid-Afrikaanse bloeddiens se voorraad is tans gevaarlik laag.


Die organisasie se Elise Scheepers sê hulle moet daagliks 3 000 eenhede oor die land heen insamel om aan hul behoeftes te voorsien, maar haal nie die laaste paar weke dié teiken nie.    

Scheepers doen 'n beroep op alle Suid-Afrikaners wat kwalifiseer om bloed te gaan skenk.  

AlgoaFM


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.