On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Johan Stiglingh-moordenaars vandag gevonnis

───   07:22 Tue, 17 Jun 2014

Johan Stiglingh-moordenaars vandag gevonnis | News Article
Dane Beisheim
Potchefstroom - Andries Mokotaka en Solomon Mojaki sal na verwagting vandag in die rondgaande hof in Potchefstroom gevonnis word vir die moord op die bejaarde Noordwes boer Johan Stiglingh.
 
Die twee is op 11 April skuldig bevind.
 
Stiglingh is verlede jaar op 17 Maart op sy plaas Sterkstroom net buite Ventersdorp dood weens ernstige kop beserings.
 
Sy vrou Corra is tydens die voorval geweldadig aangerand en verkrag.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.