On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Voorvonnisverrigtinge in Noeline Koekemoer-saak begin vandag

───   OWEN KOCK 07:36 Fri, 27 Nov 2015

Voorvonnisverrigtinge in Noeline Koekemoer-saak begin vandag  | News Article

Bloemfontein - Voorvonnisverrigtinge in die saak teen die man wat skuldig bevind is aan die moord op en verkragting van die 16-jarige Bloemfonteinse skoolmeisie, Noeline Koekemoer, begin vandag in die Vrystaatse hooggeregshof.


Moses Maoka het erken het dat hy Koekemoer op 7 April in 'n woonstel op 'n kleinhoewe in Bainsvlei, Bloemfontein, vermoor het. Hy is gister skuldig bevind op 'n aanklag van moord, verkragting en drie aanklagte van huisbraak met die opset om te steel.

OFM-nuus se Owen Kock doen verslag.

OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.