On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Nog onduidelikheid oor 0%-studiegeldverhoging - Kgwadi

───   DANE BEISHEIM 16:42 Fri, 27 Nov 2015

Nog onduidelikheid oor 0%-studiegeldverhoging - Kgwadi | News Article

Mahikeng - Daar heers steeds effense onduidelikheid onder studente rakende die 0% verhoging in studiegeld vir 2016, soos aangekondig deur die Minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande.


Volgens Kgwadi moet dit duidelik aan alle studente gekommunikeer word dat die 0% verhoging nie beteken dat hulle glad nie studiegeld hoef te betaal nie.

Volgens OFM-nuus se Dane Beisheim het Kgwadi tydens die mediakonferensie uitgebrei oor die nuwe gesentraliseerde bestuursmodel wat die universiteit gaan aanneem in die plek van die huidige federale stelsel.

OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.