On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Local News

Gewapende rowers slaan toe in Hamilton

───   16:45 Fri, 27 Nov 2015

Gewapende rowers slaan toe in Hamilton | News Article

Bloemfontein - Die polisie soek na ses gewapende rowers wat vanoggend by ‘n groothandelwinkel in Hamilton, Bloemfontein toegeslaan het.


Volgens polisiewoordvoerder, Ikobeng Hlubi, het die ses mans omstreeks 10:20 by die winkel opgedaag.

Sy sê hulle was met outomatiese gewere gewapen en het met ‘n onbekende bedrag geld weggekom.

Mark Steenbok/OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.