On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Vrou sluit dief in motor toe

───   DANE BEISHEIM 09:38 Sat, 28 Nov 2015

Vrou sluit dief in motor toe | News Article

Schweizer-Reneke - ’n Vermeende misdadiger van Noordwes het vandeesweek ’n duur les geleer.


Die 31-jarige man sal na verwagting binnekort in die Schweizer-Reneke landdroshof verskyn nadat hy Donderdag vasgetrek is vir diefstal uit ’n motor.

Volgens Noordwes Polisiewoorvoerder Kealeboga Molale is die man vasgetrek ná die eienaar van die betrokke motor hom daarin toegesluit het.

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.