On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Delareyville-polisiebeampte in hegtenis vir onderwyser se moord

───   CATHY DLODLO 16:25 Mon, 30 Nov 2015

Delareyville-polisiebeampte in hegtenis vir onderwyser se moord  | News Article

Delareyville - 'n Polisiebeampte van Delareyville is in hegtenis geneem in verband met die moord op 'n plaaslike onderwyser.


Noordwes-polisiewoordvoerder, Paul Ramaloko, sê dit is nog nie duidelik of die verdagte sy dienspistool gebruik het om die moord te pleeg nie.

Hy verskyn na verwagting binekort in die hof.

Ramaloko sê die verdagte het die meisie ná die voorval saam met hom geneem, maar haar later, fisiek ongedeerd na haar huis toe teruggeneem.

Die onderwyser se naam is nog nie bekend gemaak nie.

OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.