On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Local News

Parys-moorde: VS-polisiekaptein borgtog toegestaan

───   DANE BEISHEIM 11:40 Thu, 11 Feb 2016

Parys-moorde: VS-polisiekaptein borgtog toegestaan  | News Article
Boeta van der Westhuizen, Johan Cilliers sr., sy seun Johan jr. en Anton Loggenberg (Mariné Jacobs))

Parys - 'n Polisiekaptein van Parys in die Vrystaat is borgtog van R5 000 toegestaan nadat hy onskuldig gepleit het op twee aanklagte van moord in die plaaslike landdroshof.


Henk Prinsloo (45) het na bewering vier Parys-boere gehelp om twee vermeende plaasaanvallers te vermoor.

Die boere - Boeta van der Westhuizen, Johan Cilliers sr., sy seun Johan jr. en Anton Loggenberg - is in Januarie in verband met die moorde in hegtenis geneem. Hulle is borgtog van R5 000 elk toegestaan en sal saam met Prinsloo môre in die hof verskyn.

OFM-nuus se Dane Beisheim het vanoggend se verrigtinge bygewoon.

Die mans staan tereg op die moord op Samuel Tjexa en Seun Tangasha, wat glo Van der Westhuizen se pa, Loedie op sy plaas aangeval het.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.