On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Onwettige mynbedrywighede oopgevlek in NW

───   10:18 Sat, 30 Apr 2016

Onwettige mynbedrywighede oopgevlek in NW  | News Article

Stilfontein - Die Valke het grootskaalse onwettige mynbedrywighede op Stilfontein in Noordwese oopgevlek.


Die SAUK berig beslag is gelê op meer as R5-miljoen se goudkonsentraat en twee vragmotors van sowat R3-miljoen.

Die meeste myne om Stilfontein is reeds etlike jare nie meer in bedryf nie en is berug vir onwettige mynbedrywighede. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

OFM Nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.