On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

NK-man verskyn weens gru-moord op sy vrou

───   MARK STEENBOK 05:48 Tue, 03 May 2016

NK-man verskyn weens gru-moord op sy vrou | News Article
File photo

Kimberley - ‘n Man (39) van Kimberley verskyn na verwagting vandag in die Galeshewe-landdroshof nadat die polisie die naweek op ‘n gru-fonds by ‘n begraafplaas afgekom het.


Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, Olebogeng Tawana sê die opgekapte lyk van die verdagte se vrou is in ‘n oop veld in Galeshewe ontdek. Die vrou is op 17 April deur die verdagte as vermis aangegee by die Kagiso-polisiestasie.

Tawana sê die man is kort nadat die lyk verwyder is in hegtenis geneem.

Tawana sê die naam van oorledene sal eers bekend gemaak word nadat die ondersoek voltooi en die familie in kennis gestel is.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.