On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Local News

Dingleton-man aangekeer vir daggahandel

───   09:35 Sat, 28 May 2016

Dingleton-man aangekeer vir daggahandel | News Article
Dagga plants (Gallo images)

Kimberley - 'n Man (26) van Dingleton verskyn Maandag in die landdroshof op Kathu nadat sowat 'n halfmiljoen rand se dagga in sy besit gevind is.

Volgens polisiewoordvoerder, Olebogeng Tawana, het 'n wenk van die gemeenskap tot die inhegtenisname van die verdagte gelei.

Sowat tien sakke dagga is in sy woning in Maremane gevind.

-news24.com


- Download the OFM app in the Apple or Android app store to read the latest news/sports stories.   

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.