On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Street Store-gedagte baie gewild in Bloemfontein

───   10:55 Sat, 28 May 2016

Street Store-gedagte baie gewild in Bloemfontein | News Article
Die eerste 'Street Store' wat Satergoggend in Bloemfontein gehou is, was uiters gewild. (Maricelle Botha/CMG)

Bloemfontein - Die eerste ‘Street Store’-geleentheid in Bloemfontein het groot getalle mense gelok Saterdagoggend langs die Orgideëhuis.

Die Street Store-gedagte berus op die skenk van klere aan behoeftiges.

Die klere word tydens die Street Store geleentheid op hangers aangebied waar behoeftiges self kan kies watter klere hulle wil neem.

Liza Fourie, een van die organiseerders, sê elke person kan drie items kies en neem en kry dan ‘n broodjie en koppie sop by.

Sy sê hulle is oorweldig deur die skenkings wat hulle ontvang het.

André Grobler/Maricelle Botha - OFM Nuus


- Download the OFM app in the Apple or Android app store to read the latest news/sports stories.   

Podcasts

Street Store organiseerder, Liza Fourie:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.