On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Sol Plaatje waarsku inwoners teen kragbesparingslenter

───   ANDRE GROBLER 05:00 Wed, 08 Jun 2016

Sol Plaatje waarsku inwoners teen kragbesparingslenter | News Article

Kimberley - Die Sol Plaatje munisipaliteit het ‘n waarskuwing uitgereik oor mense wat hulle as munisipale amptenare voordoen en elektrisiteitbesparingsapparate verkoop.

Sol Plaatje-woordvoerder, Sello Matsie, sê die verkopers van dié apparate, waarvan die toerusting nie een dieselfde is nie, oortuig inwoners dat hul toestel die huiseienaar baie geld sal bespaar.

Matsie sê bejaarde inwoners word geteiken deur die vals amptenare.

Verder sê hy daar is vasgestel dat inwoners reeds met sowat R25 000 ingeloop is.

André Grobler/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.