On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Local News

Handboeke by NK-hoërskole te min

───   CATHY DLODLO 08:42 Mon, 27 Jun 2016

Handboeke by NK-hoërskole te min | News Article

Kimberley - Afrikaanse literatuur-, Aardrykskunde-, Ekonomie- en isiXhosa-handboeke vir Graad 10 – 12-leerlinge is van die tekorte wat by hoërskole in die Noord-Kaap aangemeld is.


Dit is volgens ‘n nasionale verslag wat deur die Openbare Dienstekommissie (ODK) bekend gemaak is. Die verslag volg nadat daar inspeksies by 18 skole in die provinsie, as deel van ‘n landwye program, uitgevoer is. 

ODK-kommissaris in die Noord-Kaap, Moira Marais-Martin, sê hoewel die regte aantal handboeke wat deur skole bestel is, betyds afgelewer is, was daar ander probleme wat tot die tekort gelei het.

"Once they finalised the prediction in terms of the learners numbers then they will order top-ups. In the Northern Cape the biggest problem was with the top-ups and in the province there was the late implementation with the grade progression."

OFM News



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.